Hanlie van Niekerk’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African actress
Is Actor 
From South Africa 
Type Film, TV, Stage & Radio 
Gender female
Death 1 July 2005, Johannesburg
Hanlie van Niekerk
Hanlie van Niekerk (1961)
Geboorte +- 1927
Afsterwe 1 Julie 2005
Johannesburg
Beroep(e) Sangeres
Tipe stem Sopraan
 Musiekportaal

Hanlie van Niekerk was ‘n wêreldbekende sopraan wat in twee Afrikaanse rolprente opgetree het. Van Niekerk het in die jare 50 en 60 in verskeie operahuise, veral in Duitsland opgetree. Sy het ook in die Volksopera in Wene, Oostenryk, beroemdheid verwerf.

Sy was eers met mnr. Piet Smit getroud en later met die destydse minister van polisie, mnr. Lourens Muller. Muller het haar verbied om in die openbaar te sing, maar sy hervat haar loopbaan na hulle egskeiding.

Sy is die ma van die konsertviolis Pieter Daniël, wat in Europa se konsertsale beroemd geword het.

Diskografie

  • Hanlie Sing vir Die Voortrekkers 7″, SAAMBOU AANBIEDING

Filmografie

  • Altyd in my Drome, 1952 as Rita Botha
  • Hier’s Ons Weer!, 1950 as Rita Naudé

Verwysings

You May Also Like