Willem Adolph Krige’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African minister
A.K.A. Willem Adolph Kriger
Was Minister
From South Africa
Type Religion
Gender male
Birth

15 April 1816

Death

28 June 1884
(aged 68 years)

Ds. Willem Adolph Krige (Stellenbosch, 15 April 1816 – Stellenbosch, 28 Junie 1884) was ’n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die eerste leraar van dié kerkverband wat die evangelie noord van die Oranjerivier gaan verkondig het.

Herkoms en opleiding

Hy was die seun van Willem Adolph Krige, ’n boer, en sy vrou, Elizabeth de Villiers. Ná sy opleiding aan die Universiteit van Utrecht in Nederland, keer hy terug na sy vaderland en word op 30 Desember 1841 as predikant van die NG Kerk gelegitimeer.

Gemeentelike bediening

Nadat Krige enige maande lank in 1843 in die NG gemeente Caledon vir ds. J. Cassie, wat toe op reis in die buiteland was, afgelos het, word hy deur die goewerneur, sir George Thomas Napier, as predikant van die pas gestigte NG gemeente Victoria-Wes in die Karoo aangestel, waar hy op 27 Oktober 1844 deur ds. Colin Fraser van die NG gemeente Beaufort-Wes bevestig word. Beaufort-Wes was die moedergemeente waarvan Victoria-Wes afgestig het, net ’n jaar ná die eerste afstigting, Prins Albert in 1842. Onder Krige se leiding word die eerste kerkgebou opgerig en in 1850 vervang. Van 1858 tot 1870 dien hy as die Ring van Beaufort se skriba en ook tot 1875 as konsulent van die gemeente Beaufort-Wes.

Konsulent van Beaufort

As konsulent van Beaufort was hy ten nouste betrokke by die wel en wee van die moedergemeente. Toe ds. Fraser se se akte van demissie op 12 Januarie 1863 in die teenwoordigheid van die volle kerkraad in die pastorie aan hom oorhandig word, was ds. Krige daar om hom ’n aangename rus toe te wens. Die vakature wat met die aftrede van ds. Fraser ontstaan het, het sowat twee jaar geduur. Met die aanvaarding van die Ordonnansie van 1843 het die goewerneur nie meer predikante na willekeur aangestel en verplaas nie, want nou het die NG Kerk vryheid van bestuur ontvang en dit het onder meer beteken dat daar in die vervolg vrye verkiesing van kerkraadslede en beroeping van predikante deur die breë of gekombineerde kerkraadsvergadering sou plaasvind. Die eerste sodanige vergadering in die geskiedenis van Beaufort-Wes se gemeente is onder voorsitterskap van Krige gehou op 12 Januarie 1863 in die ou kerk om vir die eerste maal ‘n leraar vir die gemeente te beroep.

Die naweek met die ontvangs en bevestiging van ds. Willem Petrus de Villiers, Beaufort se vierde predikant ná die kortstondige dienstyd van ds. Albert Zinn, is die moedergemeente se nuwe orrel die Vrydagaand, 17 April 1868, ingewy. Die orrel het reeds in Julie 1867 aangekom, waarna die kerkraad besluit het om dit oorkant die preekstoel op te sit. Met die orrelinwyding het ds. Krige in ‘n stampvol kerk die wydingsrede uitgespreek na aanleiding van Psalm 100:2. Ds. De Villiers se bevestiging het die Saterdagoggend om halftien plaasgevind. Aan die handeoplegging het deelgeneem: ds. Krige, prof. Nicolaas Hofmeyr van die Kweekskool, di. Colin Fraser (emeritus) en E. du Toit (Jacobsdal).

Ná die swaar afskeid van ds. De Villiers in Augustus 1875 was die gemeente sowat agt lank maande vakant en is ds. A.A. Louw van Murraysburg as konsulent aangestel in die plek van ds. Krige, die einde van sy lang verbintenis met die moedergemeente.

Eerste predikant na Vrystaat

Tydens sy bediening in die gemeente Victoria-Wes besoek hy in 1846 namens die Ring van Graaff-Reinet, destyds bekend as die Derde Ring, die Voortrekkers noord van die Oranjerivier, hoofsaaklik in die omstreke van die Rietrivier, die eerste leraar van die NG Kerk wat die evangelie anderkant die groot rivier verkondig het. Hoewel sy besoek net ’n maand (omstreeks Mei) geduur het, doop hy sowat 100 kinders. Uit sy opgawes blyk dit dat daar toe al sowat 1 800 Hollandssprekendes in daardie geweste was. Dat party van die kinders wat hy gedoop het toe al ’n jaar oud was, getuig van die geestelike verwaarlosing waaraan die mense blootgestel was. Die vernaamste stoot wat Krige aan sake gegee is, is dat hy ‘n direksie van nege lede laat kies het met opdrag om eerstens ondersoek in te stel na die moontlikheid om ‘n gemeente aldaar te stig en tweedens om na ‘n geskikte plek vir ‘n kerkplaas of dorp uit te sien. Ook het hy die som van £700 vir die aankoop van so ‘n plaas gekollekteer, asook ‘n waarborglys van £124 per jaar vir vyf jaar vir die predikant se salaris opgestel. Eers op 11 Maart 1848 was ‘n kommissie van die Kaapse Kerk saam met die lede van die direksie byeen op Groenkloof. Hier is die NG gemeente Fauresmith gebore, maar met ‘n ander naam, “De Gemeente aan de Rietrivier”, naas Winburg die oudste gemeente in die Vrystaat.

Na Prins Albert

Krige se laaste standplaas was Prins Albert, die NG gemeente Beaufort-Wes se oudste dogtergemeente en net ’n jaar ouer as Krige se vorige standplaas, die tweede oudste dogter, Victoria-Wes. Hy arbei hier van Augustus 1859 tot en met sy aftrede in Junie 1883. Ook hier het hy ’n kerkgebou laat oprig en op 18 Maart 1865 ingewy. Ná sy aftrede gaan woon hy op sy geboortedorp.

Persoonlike lewe

Krige is op 4 Februarie 1842 getroud met Johanna Hermina Redelinghuys van Kaapstad. Uit die huwelik is 10 kinders gebore onder wie Johannes Hermanus (1853-1931), latere predikant van Hofmeyr, Oos-Kaap en Jacob Daniël (1862-1953), die bekende “Japie Home” van Stellenbosch.

Bronne

  • Beyers, C.J. (hoofred. sedert 1973) en Krüger, prof. D.W. (hoofred. tot 1971). 1977. Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek Deel III. Kaapstad: Tafelberg-Uitgewers.
  • Smit, ds. A.P. 1945. Gedenkboek van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente Beaufort-Wes (1820-1945). Beaufort-Wes: N.G. Kerkraad.
You May Also Like

Johnny Carson’s net worth, biography, fact, career, awards and life story

Johnny Carson Net Worth: Johnny Carson was an American talk show host, comedian, and writer who had a net worth of $300 million at the time of his death. He was best known for “The Tonight Show Starring Johnny Carson,” which he hosted from 1962 until 1992. During that 30-year run, Carson launched the careers of hundreds of future superstars, including Jerry Seinfeld, David Letterman, and his future replacement, Jay Leno. Comedians lived and died by Johnny’s invitation to perform on the show and possibly even join him on the couch for an interview after their set. Carson retired in May 1992, and on January 23, 2005, he passed away from respiratory failure related to emphysema. Salary and Philanthropy: In the mid-1970s, Carson was the highest-paid television personality in show business, earning approximately $4 million per year. At the peak of his show in 1991, he earned $25 million per year in salary, which is equal to roughly $40 million in today’s dollars. Throughout his life, Johnny privately donated millions of dollars to a wide variety of charities. Upon his death Johnny left the bulk of his fortune to the John W. Carson Foundation. Prior to his death, Johnny had been giving the Johnny Carson Foundation annual gifts of $1 – $2 million. Upon his death, the foundation was told that it was the beneficiary of a trust from Johnny’s estate. The value of the trust remained a secret for five years until his lawyers were required to disclose the assets in an IRS tax return. On August 30, 2010, The Johnny Carson Foundation discovered that the value of their trust fund was worth $156 million. That had been under the impression that the value was a tenth of that amount. Within a few years, the foundation’s asset value had grown to over $200 million. Johnny’s will also left $4 million to the Los Angeles Children’s Hospital. Early Life: Johnny Carson was born John William Carson on October 23, 1925, in Corning, Iowa. His mother, Ruth, was a homemaker, and his father, Homer, was a power company manager. He had 2 siblings: older sister Catherine and younger brother Richard (who grew up to become a television director and Emmy winner). The family moved to Norfolk, Nebraska, when Johnny was 8 years old, and he soon began exploring his passion for entertaining. At the age of 12, he purchased a mail-order magic kit after discovering a book about magic at a friend’s house. He began performing card tricks for his family, and two years later, he made his debut as “The Great Carsoni” at the local Kiwanis Club. Military Service: Carson enlisted in the United States Navy on June 8, 1943 and enrolled in the V-12 Navy College Training Program as an apprentice seaman. Near the end of World War II, he was commissioned as an ensign and assigned to the USS Pennsylvania, but he never saw combat due to the fact that the war ended when he was en route to the combat zone. During Carson’s military career, he took part in amateur boxing (with an impressive 10-0 record) and said that performing a card trick for United States Secretary of the Navy James V. Forrestal was the highlight of his time in the Navy. Education: After leaving the Navy, Johnny attended the University of Nebraska-Lincoln. He declared a major in journalism, but soon decided to major in speech and drama and minor in physics. Carson was a member of the Phi Delta Gamma fraternity, and while in college, he continued sharing his talent for magic, performing for $25 per show. He graduated in 1949 with a Bachelor of Arts degree in radio and speech. Early Radio and Television: Carson started his broadcast career at Omaha’s WOW Radio in 1950 and soon began hosting a WOW-TV morning program called “The Squirrel’s Nest.” He hosted the low-budget sketch series “Carson’s Cellar” on Los Angeles TV station KNXT from 1951 to 1953, which led to a writing job on “The Red Skelton Show.” When Skelton once knocked himself unconscious during rehearsal, Johnny filled in for him during the live show, and CBS soon created “The Johnny Carson Show,” a primetime variety show that ran from 1955 to 1956. Carson also hosted the game show “Earn Your Vacation” in 1954 and was a regular panelist on “To Tell the Truth” from 1961 to 1962. After “The Johnny Carson Show” ended, he moved to New York City and hosted “Who Do You Trust?,” where he met future “Tonight Show” sidekick Ed McMahon. The Tonight Show: NBC’s “Tonight” debuted in 1954 with host Steve Allen; Jack Paar replaced him in 1956, and Carson took over after Paar’s retirement. Johnny hosted his first episode on October 1, 1962, and the show later became known as “The Tonight Show Starring Johnny Carson.” Ed McMahon was Johnny’s announcer and sidekick, and the show’s music was provided by maestro Skitch Henderson and the NBC orchestra. “The Tonight Show Starring Johnny Carson” is credited with establishing the modern late-night talk show format: a monologue followed by sketch comedy, interviews, and a musical or stand-up comedy performance. In July 1971, Carson began working 4 days a week instead of 5, letting guest hosts take the reins on Mondays. In May 1972, the show moved from New York City to Burbank, California, where it remained until Jimmy Fallon took over in 2014. Originally a 90-minute show, Carson requested that it be reduced to 60 minutes in 1980. On May 22, 1992, Carson retired at the age of 66; his penultimate show featured Robin Williams and Bette Midler, and his final show was a retrospective of memorable clips from the show’s 30-year run. Personal Life: Carson was married to Judy Wolcott from 1948 to 1963, Joanne Copeland from 1963 to 1972, Joanna Holland from 1972 to 1983, and Alexis Maas from 1987 until his death in 2005. He had 3 sons with Wolcott: Christopher, Richard, and Cory. Richard tragically died in a car accident on June 21, 1991, and Johnny paid tribute to him on “The Tonight Show,” showing some of Richard’s nature photography. Death: In March 1999, Carson suffered a heart attack and underwent quadruple-bypass surgery. He had been a heavy smoker for much of his life, and on January 23, 2005, he died of emphysema at the age of 79. Carson passed away at Cedars-Sinai Medical Center in Los Angeles, and his body was cremated. Legacy: Carson won six Primetime Emmy Awards as well as a Peabody Award and the Governor’s Award from the Television Academy. In 1960, he received a star on the Hollywood Walk of Fame, and he was inducted into the Television Academy Hall of Fame in 1987. Carson also received the Presidential Medal of Freedom and a Kennedy Center Honor. Real Estate: In 1984 Johnny paid $9.5 million for a massive home on a cliff above the ocean in Malibu. After his death, Johnny’s estate sold the home for $46 million. In 2017 the home popped on the market for $81.5 million.
Read More