Waldimar Pelser’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African journalist
Is Journalist 
From South Africa 
Type Journalism 
Birth 1978
Age: 42 years

Waldimar Pelser (gebore in Kaapstad, 1978) is sedert 1 Junie 2013 redakteur van die Afrikaanse Sondagkoerant Rapport.

Pelser het in 1996 aan die Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch gematrikuleer. In 1999 behaal hy die graad B.A. Regte aan die Universiteit Stellenbosch met regte, filosofie en politieke wetenskap as hoofvakke, en in 2001 B.Phil. Joernalistiek aan dieselfde instelling. Daarna behaal hy in 2002 die graad M.Phil in Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch en in 2004 ‘n M.Phil. in ontwikkelingstudies aan die Universiteit van Oxford, waar hy met ’n Rhodes-beurs studeer het.

Sy eerste aanstelling was as verslaggewer by Die Burger in Kaapstad (Januarie 2001 tot Junie 2002), waartydens hy onder meer Suid-Kaapse korrespondent was in George. Van 2004 tot 2007 was hy ’n senior verslaggewer by die Johannesburgse dagblad Beeld. In 2007 gaan werk hy in Media24 se kantoor in Lagos, Nigerië, as Wes-Afrika-korrespondent en bly daar tot in 2008. Sy volgende aanstelling was as nuusredakteur by Beeld in Johannesburg, waar hy vertoef van 2009 tot 2011. In die loop van 2011 word hy redakteur van die kortstondige nuustydskrif NuusNow/NewsNow. Kort voor dié tydskrif se sluiting word hy by Rapport aangestel as senior adjunkredakteur. Hy het Bokkie Gerber in 2013 as redakteur opgevolg. Hy is die aanbieder van die politieke program KN Verslag In Gesprek op kykNET.

Verwysings

Bronne

  • (en) Who’s Who Southern Africa. URL besoek op 12 Mei 2016.

Eksterne skakels

  • Waldimar Pelser op LitNet
  • Waldimar Pelser op Twitter
  • Waldimar Pelser op Instagram
  • Insig op YouTube
You May Also Like

Kevin Costner’s biography, fact, career, awards, net worth & life story

Actor, director, producer and screenwriter Kevin Michael Costner has an estimated net worth of $150 million. Born in Lynwood, California as the youngest of three sons, Costner’s parents were a welfare worker and an electrician. He spent much of his teenage life moving to different parts of California as his father’s career progressed to that of a utilities executive at Southern California Edison. He finished his secondary education at Villa Park High School in 1973, and went on to earn a BA in marketing and finance from California State University in Fullerton in 1978.
Read More