| Intro | South African actress |
| Was | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | female |
| Birth |
19 September 1952 |
| Death |
13 April 1984 |
| Star sign | Virgo |
Vivian Solomons (19 September 1952 – 13 April 1984) was ’n geskiedenisonderwyser; inspekteur van onderwys, Afrikaanse akteur en TV-aankondiger. Hy is in April 1984 oorlede kort nadat hy op Vrydag die 13de in ’n motorongeluk was.
Solomons het in die laat 1970’s en vroeë 1980’s naam gemaak in ’n paar toneelstukke, onder meer Athol Fugard se Statements After an Arrest Under the Immorality Act in 1979 in die Markteater in Johannesburg saam met Wilma Stockenström en Adam Small se Kanna, Hy Kô Hystoe in 1981 in die Staatsteater in Pretoria saam met Wilna Snyman.
Op 6 Julie 1983 het hy die eerste bruin aankondiger op die destydse “wit” kanaal TV1 geword. Hy is in 1984 ná ’n motorongeluk dood te midde van omstredenheid – daar was glo ’n oponthoud om hom in die hospitaal te kry omdat nie besluit kon word of hy bruin of wit is nie.
Toneelstukke
- Statements After an Arrest Under the Immorality Act – 1979
- Kanna, Hy Kô Hystoe – 1981
- Die Koopman van Venesië – 1981