| Intro | South African actor and musician |
| Is |
Musician Actor |
| From | South Africa |
| Type |
Film, TV, Stage & Radio Music |
| Gender | female |
| Birth |
Melkbosstrand, South Africa |
Tanja Bodenstein, alias Tanja Storm, gebore in Melkbosstrand het in 1991 haar laerskool loopbaan by Laerskool van Riebeeckstrand begin en vanaf 1992 tot 1997 was sy in Laerskool Hartenbos. Sy het gematrikuleer aan die Hoërskool Punt in 2002. Sy is ‘n veelsydige kunstenaar wat teater en – dansopleiding het asook al naam gemaak het in die musiekbedryf.
Haar tersiêre opleiding het sy by South Cape College in George gedoen en ook 2013 by UNISA nog ʼn kwalifikasie behaal.
In 2007 is met Charl du Plessis getroud en die paartjie woon tot op hede in Danabaai, Wes-Kaap.
Toneel
Sy het verskeie toneelstukke verskyn by George Arts Theatre en het ʼn rol vertolk op Klikkerland, ʼn kinderprogram wat op die kykNET-kanaal uitgesaai word.
Musiekloopbaan
In 1999 sluit sy aan by haar eerste musiekgroep. In dieselfde jaar begin sy ook met musiekoptredes. In 2009 stel sy haar eerste album vry by KKNK, waar sy 20 optredes in een week gedoen het.
Sy is ook by liefdadigheidsprojekte betrokke onder andere vir SPCA en S.M.A.R.T.
Diskografie
Talking in your sleep (2009)
1. Vergeet my nie
2. Never Enough
3. Tevergeefs
4. History
5. Jy’s ‘n Harlekyn
6. Voices Carry (cover)
7. Bly By My Vanaand
8. There’s Still Me
9. Ewig Groen
10. Not Gone
11. Vervalle Hart
12. Talking in your sleep (cover)
Ek is op pad (2019)
1. Blues vir Jou
2. Ek is oppad
3. Grootste Wens
4. Hi Hi
5. Is Jy ‘n Engel
6. Jou Liefde’s ‘n Leuen
7. Môreson
8. Vergader Jou Skatte
9. Vergete Kind
10. Laksman
Enkelsnitte:
Empty Promises (2016)
I Fall (2016) ISRC Code:
I Have Come Home (2017)
Môreson (2017)
No Place Like Home (2018)
Wicked Games (2018)
Time (2019)
No More Money Blues (2019)
Gemeenskap
In 2013 het Tanja by die Oliver Twist Projek by die Barnyard Teater in Reed Valley vir SAPREC opgetree. In 2017 het sy opgetree by Mnr. Gay Wêreld by die Atterburyteater in Pretoria en in 2018 het sy ʼn gratis opvoering gedoen vir ODIN (Oudtshoorn Dogs In Need).
Eksterne Skakels
- http://tanjastorm.co.za/
- https://www.youtube.com/playlist?list=UU_DKd-7BaI3na6CshWGCfMA
- https://twitter.com/tanjamusicsa?lang=en
Bronnelys
- https://www.gigster.co.za/artists/tanja/
- https://www.backabuddy.co.za/champion/project/tanja-storm
- https://www.backabuddy.co.za/charity/profile/tanja-storm-album
- http://legendsshowcase.co.za/?p=1318