Sorina Erasmus’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African actress
Is Actor
Singer
From South Africa
Type Film, TV, Stage & Radio
Music
Gender female

Sorina Erasmus is ‘n Afrikaanse aktrise en sangeres.

Haar debuutalbum, Engel met ‘n Angel is in 2007 deur RMD vrygestel. Daarna het EMI twee verdere albums van haar vrygestel, genaamd: Hoezit my Tjomma, en die nuutste album, Ek watch jou.

Sy speel die rol van die Witbank-flooze in SABC2 se sepie, 7de Laan. Sy was ook in KykNET se dramareeks Dryfsand te sien, waar sy die rol van die bibliotekaresse en dominatriks vertolk het.

Diskografie

  • Engel met ‘n Angel, 2007, RMD
  • Hoezit my Tjomma, 2009, EMI
  • Ek watch jou, 2011, EMI

Verwysings

Sien ook

  • Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels

  • Sorina se amptelike webtuiste
  • Flooze van 7de laan (onderhoud) op YouTube
  • Droomverlore Musiekvideo (van haar CD Hoezit my Tjomma) op YouTube
  • Bruce en die Flooze Musiekvideo op Youtube saam Steve Hofmeyr op YouTube
  • Bike Brieke Boogie Musiekvideo(van haar CD Ek watch jou) op YouTube
  • Hoezit my tjomma musiekvideo (van haar CD Hoezit my tjomma) op YouTube
You May Also Like