| Intro | South African actor |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | male |
| Birth |
Elsie’s River, City of Cape Town, Western Cape, South Africa |
Soli Philander is ‘n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir die TV-reeks Liriekeraai wat op kykNET uitgesaai is. Hy het ook die program Are You Smarter Than A 5th Grader? op M-Net aangebied.