| Intro | South African actor |
| Was | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | male |
| Birth | 1943 |
| Death |
1 January 2010 (aged 67 years) |
Sias Odendaal (1943? – 2010) was ‘n Suid-Afrikaanse regisseur wat rolprente en TV-reekse gemaak het. Odendaal was verantwoordelik vir die skiet van gewilde TV-reekse soos Patrys-hulle en Supersnuiters en die rolprente Vyfster: Die Slot en Nukie. Hy is op 67 jarige ouderdom oorlede nadat hy selfmoord gepleeg het.
Filmografie
Rolprente waarvan hy die regisseur was:
- Vyfster: Die Slot, 1985
- Somer, 1975
- ‘n Sonneblom uit Parys, 1974
- Pikkie, 1972
- Nukie
TV-reekse:
- Patrys-hulle
- Supersnuiters
Jackpot Vyfster
Verwysings
Eksterne skakels
- Sias Odendaal in die Internet-rolprentdatabasis