Rocco C. de Villiers’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Is Musician 
Composer 
From South Africa 
Type

Music 

Birth 1838

Rocco Cartorzina de Villiers (Paarl, Kaapkolonie, 27 Februarie 1838 – Paarl, 21 Mei 1902) was ’n Kaapse komponis.

Tydens sy kinderjare was daar nog geen hoërskole in die Paarl nie, maar hy het ‘n deeglike opvoeding ontvang van die onderwyser P. J. du Toit. Vroeg reeds het sy musikale talent voor die dag gekom en dit is ontwikkel deur prof. J.S. de Villiers. In 1861 is hy getroud met Maria Louw, en die volgende jaar is hy na Caledon om daar as orrelis op te tree. Hier het hy ook ‘n handelaarsbesigheid gehad; daarom het hy die meeste van sy komposisies en musikale skryfwerk gedurende die nag gedoen. Tydens ‘n vakansie aan Mosselrivierstrand het hy sy later bekendgeworde koraalboek geskryf.

Rocco de Villiers was baie belese en kon Duits en Frans vloeiend praat. Drie keer het hy ‘n besoek aan Europa gebring. Nadat hy 22 jaar op Caledon deurgebring het, het hy in 1883 na die Paarl teruggekeer. Hier was hy orrelis van die Paarl-gemeente, en gedurende die week het hy musieklesse gegee. Daarby het hy ook ‘n handelaarsbesigheid in musiekinstrumente gehad. Een van sy seuns, prof. P.K. de Villiers, het sy musiektalent geërf.

Bronne

  • (af) Nienaber, P.J. 1947. Afrikaanse Biografiese Woordeboek, deel I. Johannesburg: L. & S. Boek- en Kunssentrum.
You May Also Like

Daniel Moder’s net worth, biography, fact, career, awards and life story

Daniel Moder net worth: Daniel Moder is an American cinematographer who has a net worth of $10 million. Daniel Moder was born in Los Angeles, California in January 1969. He married Julia Roberts in 2002. Moder first worked as a production assistant for the film Crimson Tide in 1995. He was a camera loader for the movies The Fan in 1996 and The Brave in 1997. Moder was a second assistant camera person on the movie Enemy of the State in 1998 and an additional assistant camera person for the movie The Big Tease in 1999. He also worked a s firs tor second assistant camera person for the films Tuesday with Morrie in 1999, Jerks in 2000, and Lucky Numbers in 2000. Daniel Moder was a cinematographer for the film Kid Quick in 2000. He has also worked as a camera operator or cinematographer for the movies The Mexican, Sand, Grand Champion, Full Frontal, Mona Lisa Smile, The Forgotten, Mr. & Mrs. Smith, Fun with Dick and Jane, Friends with Money, Déjà vu, Seraphim Falls, Spider-Man 3, Border, Fireflies in the Garden, Plush, Point Break, Heaven’s Floor, Ibiza, and more. In 2014 he was nominated for a Primetime Emmy Award for The Normal Heart.
Read More