Rein Arndt’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African scientist and president of the CSIR
Was Scientist 
From South Africa 
Type Science 
Gender male
Birth 1929
Death 1 January 2020, Stellenbosch, South Africa
(aged 91 years)

Dr. Reinhardt Richard Arndt (1929–2020) was ‘n wetenskaplike en president van die WNNR. Hy matrikuleer in 1947 aan Grey-kollege in Bloemfontein en studeer daarna aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat waar hy hom onderskei in organiese wetenskappe. Hy verwerf ‘n MBA aan die Universiteit van Pretoria.

In 1967 word hy hoof van die chemiese departement van die nuutgestigte RAU. In 1995 word hy president van die WNNR.

Hy sterf op 1 Januarie 2020 in Stellenbosch. Hy word oorleef deur sy vrou, Alritha, vier dogters en vier skoonseuns.

Bronne

  • Rus in vrede, Rapport Weekliks, 2 Februarie 2020
  • http://www0.sun.ac.za/crest/news/dr-rein-arndt-1929-2020/
  • https://www.uj.ac.za/newandevents/Pages/The-passing-away-of-Professor-Reinhard-Richard.aspx
  • https://www.nrf.ac.za/sites/default/files/documents/DR_REIN_ARNDT_OBITUARY.pdf
  • https://www.nrf.ac.za/media-room/news/eulogy-late-dr-reinhard-arrndt-dr-khotso-mokhele
You May Also Like