Rashad Cassim’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African economist
Is Economist
From South Africa
Type Finance

Rashad Cassim is ‘n Suid-Afrikaanse ekonoom en vanaf 1 Augustus 2019 ‘n adjunkpresident van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Hy was voorheen werksaam by Statistieke Suid-Afrika as adjunk‑direkteur-generaal verantwoordelik vir ekonomiese statistieke en by die Universiteit van die Witwatersrand as hoof van die skool vir ekonomie en besigheidswetenskappe. Hy het ‘n doktorsgraad in ekonomie.

Verwysings

You May Also Like