Oscar Wolheim’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African politician
Is Politician 
From South Africa 
Type Politics 
Gender male

Oscar Wolheim was stigterslid van die Liberale Party toe hy en ander vooraanstaande Engelse intellektuele die Verenigde Party in 1953 verlaat het. Hy was die Liberale Party se nasionale voorsitter. Wolheim was ook die eerste hoof van die Cape Flats Distress Association, wat gestig is om veral bruin mense wat gedwonge na die Kaapse Vlakte verskuif is, by te staan.

You May Also Like