| Is |
Television producer Writer Comedian Film producer Actor Screenwriter Film actor |
| From | United States of America |
| Type |
Film, TV, Stage & Radio Humor Literature |
| Gender | male |
| Birth | 21 June 1978, St. Louis, USA |
| Age: | 42 years |
| Star sign | Cancer |
Nathan Brimmer (gebore 21 Junie 1978) is ‘n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight Rises (2012) en A Million Ways to Die in the West (2014), en in die televisiereekse Manhattan (2014) en Broken Sidewalk (2018).
Eksterne skakels
- Nathan Brimmer in die Internet-rolprentdatabasis