Ludwig Taschner’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African botanist
Was Scientist 
Botanist 
From South Africa 
Type Science 
Gender male
Birth 1942
Death 2008
(aged 66 years)

Ludwig Taschner (1942–2008) is ‘n bekende rooskweker van Haakdooringlaagte, wat noord-oos van Pretoria, Suid-Afrika geleë is. Hy het nagenoeg 1 miljoen roosbome (ongeveer 800 variëteite) wat hy in sy kwekery van ongeveer 50 hektaar verbou. Hy is bekend vir die rose wat hy vir Mimi Coertse gekweek het, en die rose wat hy na Nelson Mandela, Margaret Roberts en Rina Hugo vernoem het.

Taschner het ook ‘n boek met die titel “Roses” geskryf, en stuur ‘n e-pos nuusbrief genaamd, “Talking roses”, aan sowat 10 000 intekenare per maand uit.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Ludwig se Rose
You May Also Like