Lodewyk G. du Plessis’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African writer
Is Writer
From South Africa
Type Literature
Gender male
Birth

1938

Age 83 years

Andries Buys (pseudoniem, skryf – of pennaam – Lodewyk G. du Plessis) (gebore 1938) is ‘n Afrikaanse skrywer. Sy veelbekroonde debuutroman, Die dao van Daan van der Walt, verskyn in 2018.

Biografie

Oor ‘n tydperk van nagenoeg 10 jaar “skryf en herskryf” hy sy roman, Die dao van Daan van der Walt. Die boek is in April 2018 bekendgestel. Hy is ook ‘n voormalige regter. Sy pennaam bestaan uit ‘n mengsel van sy vader se voorname en sy moeder se van.

Publikasies

Die dao van Daan van der Walt (2018)

Toekennings

  • UJ-prys vir Skeppende Skryfwerk: Debuut
  • Eugène Marais-prys
  • W.A. Hofmeyr-prys
  • ATKV-Prosaprys
  • kykNET-Rapportprys vir fiksie

Eksterne Skakels

  • Skrywersonderhoud
  • Voorlesings uit Die dao van Daan van der Walt deur Nic de Jager

Verwysings

You May Also Like