| Intro | South African actress |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | female |
Lelia Etsebeth is ‘n Suid-Afrikaanse aktrise. Etsebeth het ‘n Mtech-graad in Drama- en Film-studies van die Tshwane-Universiteit van Tegnologie verwerf. Sy het in TV-programme soos Getroud met Rugby, Last say on Sunday, Erfsondes II; III en rolprente soos Superhelde, Bakgat 2 en Bloedspoor opgetree.