L.M. van der Merwe’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African author
A.K.A. Lucas Marthinus van der Merwe
Is Psychologist
From South Africa
Type Healthcare

Lucas Marthinus van der Merwe (outeur van Gesprekke oor Ingrid Jonker) is in die Riemland op Heilbron gebore en het op die plaas Alberta in die distrik Koppies grootgeword. Hy het aan die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Pretoria studeer en as kliniese sielkundige gepraktiseer tot hy in 1992 na die akademie teruggekeer het.

Hy is verbonde aan die Skool vir Geneeskunde van UFS, en werk by die Psigiatriese Kompleks in Bloemfontein. Sy waardering vir Ingrid Jonker is te danke aan sy leermeester, professor Jan Robbertze MD.

Bibliografie

  • Gesprekke oor Ingrid Jonker (2006), ISBN 0-620-37159-5

Verwysings

You May Also Like