Welkom by Komrus B&B’n Veilige plekkie met noordkaapse vriendelikheid en gasvryheid.
Flinke diens en veilige parkering.
Sentraal geleë met hospitale, 6 skole, ouetehuise, gimnasium (Virgin Active) en winkelsentrums in ‘n 3km radius.
Eetplekkie, met yskas, mikrogolf, eetgerei ens, tot gaste se beskikkingBraaigeriewe met veilige en stil akkommodasie.
Veilige ParkeringKom klets, kom kuier, kom rus .

Address:
KOMRUS Bed and Breakfast
Walmer Rd, New Park, Kimberley, 8301, South Africa,
Kimberley,
South Africa