Kleine Eden Guest House, Mangaung Metropolitan Municipality, South Africa

Price very reasonable so please if you are in Bloemfontein stay here!”
Besoek Klein Eden vir afgelope 16 jaar.
Marna Erasmus” Dankie Kleine Eden Gastehuis vir 10 jaar lange vriendskap en dat ons as gesin altyd kon uitspan by ons 2de huis in Bloemfontein.
Magda Wolfaardt Schoeman” “Kleine Eden “..die naam sê dit alles…pragtige tuine, kabbelende water, luukse kamers..elk met sy eie tema en bypassende “water feature.”
So het my liewe vriende Joan en Chris Southey, Kleine Eden aan my voorgehou en ek het dit ook so ervaar elke keer wat ek by hulle kon oornag.

Address:

Kleine Eden Guest House

2 Moffett St, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, South Africa,
Mangaung Metropolitan Municipality,

South Africa

You May Also Like