Juanita Louw’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African poet
Is Poet 
From South Africa 
Type Literature 
Gender female

Juanita Louw is ‘n Afrikaanse digteres. Onder haar pen het verskyn die digbundel In die grot van die sibille, wat deur Quillerie- ‘n druknaam van NB-Uitgewers uitgegee is.

Dr. Daniël Hugo het die volgende te sê gehad oor die bundel:

"Ek is beïndruk deur die wye verwysingsraamwerk van die bundel, die afwisseling in style en die ryk woordeskat. Die digter het 'n fyn aanvoeling vir klank en ritme. Wat wil 'n leser meer hê! O ja, natuurlik lewenservaring en gelouterde emosie. En dit is ook hier."

Verwysings

You May Also Like