Johanna Luyt’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African writer
Is Writer
From South Africa
Type Literature
Gender female
Birth

Netherlands

Death

27 January 1931, Cape Town

Johanna Luyt (Nederland (datum onbekend) – Kaapstad, 27 Januarie 1931) was ‘n Suid-Afrikaanse musiekskrywer en komponis van Nederlandse herkoms.

Haar verloofde het reeds voor haar na Suid-Afrika gekom en was lid van die Mount Nelson-trio. Hy is in 1902 na Holland om met haar te trou. In 1915 tree sy toe tot die redaksie van De Burger en in dieselfde jaar word sy benoem tot onderwysers aan die Musiekkollege (later deel van die Universiteit van Kaapstad). Aan dié inrigting was sy verbonde tot 1929 toe sy weens toenemende vermindering van haar sig, haar ontslag moes neem. Van haar hand het die volgende musiekwerke verskyn: Algemene musiekleer, Die berg en die see, met woorde deur M.E.R. (1925), Die veldkinders, sangspeletjies vir kinders deur M.E.R. (1925), Die verlore speelmaat: sangespeletjies vir kinders, eweneens met woord deur M.E.R. (1925).

Johanna Luyt het bekendheid verwerf vir die artikels oor musiek wat sy vir Die Burger geskryf het onder die skuilnaam Toorkunst.

Bronne

  • (af) Nienaber, P.J. Hier Is Ons Skrywers! Biografiese Sketse van Afrikaanse Skrywers. Johannesburg: Afrikaanse Pers-Boekhandel
You May Also Like

Miles O’Keeffe’s net worth, biography, fact, career, awards and life story

Miles O’Keeffe net worth: Miles O’Keeffe is an American actor who has a net worth of $4 million. Miles O’Keeffe was born in Ripley, Tennessee in June 1954. His big break came starring as Tarzan in the 1981 film Tarzan, the Ape Man. O’Keeffe went on to star in several other films including Ator, The Fighting Eagle, S.A.S. a San Salvador, The Blade Master, Sword of the Valiant: The Legend of Sir Gawain and the Green Knight, The Bengal Lancers!, Iron Warrior, Campus Max, Waxwork, The Drifter, Dead On: Relentless II, Zero Tolerance, and more. He also starred as Captain John Smith in the 1999 movie Pocahontas: The Legend. In 1982 he was nominated for a Razzie Award for Worst New Star for Tarzan, the Ape Man. O’Keeffe played football at Mississippi State University and the University of the South. He worked as a prison counselor and played semi-professional rugby. He was the target of prank calls by Graham Norton from 1999 to 2002.
Read More