Johan en Marietjie Brewis’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African actor
Is Actor 
From South Africa 
Type Film, TV, Stage & Radio 

Johan en Marietjie Brewis is ‘n Suid-Afrikaanse akteursegpaar. Marietjie tree aanvanklik onder haar nooiensvan, Herselman, op. Albei was lid van die Anton Ackermann-toneelgeselskap, en het later vir die eertydse Truk en toe Sukovs gespeel. Hulle dogter, Luana, is ‘n senior argivaris by die Nasionale Rolprentargief.

Filmografie

Vir Johan Brewis:

  • Broer Matie, 1984 as Cobus Louw
  • Someone Like You, 1978 as sersant Hattingh
  • Funeral for an Assassin, 1974 as dominee Martin Hemsley
  • Suster Teresa, 1974
  • Dans van die flamink, 1974 as Joop
  • Die Voortrekkers, 1973
  • Môre, môre, 1973 as Karel Vermaak
  • Die sersant en die Tigermoth, 1973 as lektor
  • Met moed, durf en bloed, 1973 as Japie se pa
  • Salomien, 1972 as regter
  • Boemerang 11:15, 1972 as ontvoerder
  • Die banneling, 1971 as dokter
  • Breekpunt, 1971 as Dirk
  • Ek sal opstaan, 1959 as Harry

Verwysings

You May Also Like