Jennifer Zamudio’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South african musician
Is Musician 
From South Africa 
Type Music 
Gender female
Birth Gansbaai, Overstrand Local Municipality, Overberg District Municipality, Western Cape

Jennifer Leonie Zamudio is ‘n bekende Afrikaanse sangeres wat aanvanklik met pers gekleurde hare en ‘n pers sonbril opgetree het. Haar debuutalbum, Leef, is in Maart 2001 deur Sting-rekords uitgereik. Sy het die Noorse wenlied, Hold on, be strong vir die 2008­ Eurovision-liedjiekompetisie na Afrikaans vertaal.

Diskografie

  • Die lewe is ‘n liedjie, 2011 Zamudio Musiek (Edms.) Bpk.
  • Tien – ´n dekade van musiek (2 CDs), 2010 Markon Rekords
  • Hier’s My Hart, 2008 Markon Rekords
  • Hoor hoor, 2006 Jennifer Zamudio
  • Hart Se Loper, 2005 Jennifer Zamudio
  • Ek Het Jou Gevind, STING
  • Jy Is Die Een, STING
  • Leef, 2001 STING

Verwysings

Sien ook

  • Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels

  • Jennifer Zamudio se webtuise
  • Die lewe is ‘n liedjie op YouTube
  • Ek sal berge klim vir jou op YouTube
  • Hier’s my hart op YouTube
You May Also Like