| From | South Africa |
| Gender | male |
| Birth |
20 October 1938, Noupoort, Umsobomvu Local Municipality, Pixley ka Seme District Municipality, Northern Cape |
| Death |
20 June 2015, Johannesburg, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa |
Jan Scholtz (20 Oktober 1938 – 20 Junie 2015) was ‘n Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van rolprente en verskeie TV-reekse. Hy was die skrywer en/of regisseur van 20 vollengte rolprente. Hy is in 2015 in Johannesburg aan longontsteking oorlede.
Filmografie
As draaiboekskrywer:
- Song vir Katryn 2, 2005 (TV-reeks)
- Song vir Katryn, 2003 (TV-reeks)
- Triptiek, 1993 (TV-reeks)
- The Emissary, 1989
- Paradise Road, 1988
- Dada en die Flower, 1986
- Magic Is Alive, My Friends, 1985
- Die Eensame Vlug, 1979
- Wat Jy Saai, 1979
- Diamant en die Dief, 1978
- ‘n Beeld vir Jeannie, 1976
- Springbok, 1976
- Daar Kom Tant Alie, 1976
- Ter wille van Christine, 1975
- Liefste Veertjie, 1975
- Kwikstertjie, 1974
- Môre, Môre, 1973
- Snip en Rissiepit, 1973
As regisseur:
- Song vir Katryn 2, 2005 (TV-reeks)
- Triptiek, 1993 (TV-reeks)
- The Emissary, 1989
- Paradise Road, 1988
- Dada en die Flower, 1986
- Magic Is Alive, My Friends, 1985
- Kiepie en Kandas, 1980
- Die Eensame Vlug, 1979
- Herfsland, 1979
- Skelms, 1979
- Diamant en die Dief, 1978
- Die Winter van 14 Julie, 1977
- ‘n Sondag in September, 1976
As vervaardiger:
- Triptiek, 1993 (TV-reeks)
- The Emissary, 1989
- Paradise Road, 1988
- Dada en die Flower, 1986
- April ’80, 1980
- ‘n Beeld vir Jeannie, 1976 (mede-vervaardiger)
- ‘n Sondag in September, 1976