Jan Cronjé’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African actor
Is Actor
From South Africa
Type Film, TV, Stage & Radio
Gender male
Birth

1921

Jan Cronjé (1921-1997) was ‘n gewilde Suid-Afrikaanse uitsaaier, radio-aanbieder en akteur. Hy was ’n adjunkdirekteur van die destydse Transvaalse Raad vir die Uitvoerende Kunste (Truk), asook ’n dosent aan die voormalige Randse Afrikaanse Universiteit (RAU). Cronjé het die held in die eerste Afrikaanse radio-sepies op Springbokradio gespeel, in Liefdeslied en Verbode Liefde. Daarnaas het hy 28 jaar lank die radioprogram So maak mens saam met Esmé Euvrard op dié stasie aangebied. Hierdie program is vir die laaste keer op 31 Maart 1986 uitgesaai. Hy was ook in rolprente soos En die vonke spat (1961) en Oupa en die plaasnooientjie (1945) te sien gewees.

Verwysings

You May Also Like