James Norval’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African actor
Was Actor
From South Africa
Type

Film, TV, Stage & Radio

Gender male
Birth

4 March 1908, Zastron, Mohokare Local Municipality, Xhariep District Municipality, South Africa

Death

1970
(aged 61 years)

Star sign Pisces

James Norval was ‘n Suid-Afrikaanse teater- en filmakteur. Hy werk aanvanklik vir die Hendrik Hanekom Geselskap. In 1934 tree Hanekom af om ‘n teaterskool in Bloemfontein te open. Norval begin sy eie groep, die James Norval Geselskap en toer met stukke soos Die Verlore Siel, Vadertjie Langbeen, Dracula en Gebeurtenis in die Nag.

Norval was met die aktrise Anna Cloete getroud. Hul enigste kind, Paddy Norval het soms saam met hulle opgetree.

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het hom in 1967 vereer met sy Erepenning vir Toneelkuns.

Verwysings

You May Also Like