| Intro | South African historian and writer |
| Known for | Die Konsentrasiekampe |
| Is | Writer |
| From | South Africa |
| Type | Literature |
J.C. Otto is ‘n Suid-Afrikaanse geskiedkundige en skrywer. Hy is die skrywer van Die Konsentrasiekampe. Die Konsentrasiekampe is die eerste objektiewe, omvattende wetenskaplike studie oor dié onderwerp, aldus die boek.