Illse Roos’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South african actress
Is Actor 
From South Africa 
Type Film, TV, Stage & Radio 
Gender female
Birth 1 June 1965, Stellenbosch, Stellenbosch Local Municipality, Cape Winelands District Municipality, Western Cape
Age: 55 years
Star sign Gemini

Illse Roos (soms gekrediteer as Ilse Roos) is ‘n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres. Sy is veral bekend vir haar rol as Lynette Strydom in M-Net se sepie, Egoli, vanaf 1991 tot 2002.

Filmografie

  • Wolwedans in die skemer, 2012 as Arista
  • Erfsondes (TV-reeks), 2012 as Melinda Joubert
  • 7de Laan (TV-reeks), 2008-2009 as Isabelle Moolman
  • Amalia, 2005-2006 as Amalia Malan (in die eerste seisoen) en Eleanor Joubert (in die tweede seisoen)
  • Die Prins van Pretoria, 1993
  • Egoli: Plek van Goud (TV-reeks), 1991-2002 as Lynette Strydom Vorster Makropoulos Malan
  • Agter Elke Man, 1990 as Elna le Roux

Diskografie

  • Blou Kafee, 2006

Eksterne skakels

  • Ek hou van blou op YouTube
You May Also Like