Hyman Kirstein’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

From South Africa
Gender male

Hyman Kirstein is/was ‘n Suid-Afrikaanse vervaardiger en regisseur van rolprente. Hy het in 1978 ‘n erepenning vir rolprentkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Hy was onder andere die vervaardiger van die eerste Afrikaanse musiekblyspel, Kom saam vanaand!, wat in 1949 vrygestel is.

Filmografie

As vervaardiger:

  • Pressure Burst, 1971
  • Satan’s Harvest, 1970
  • Stadig oor die Klippe, 1969
  • Majuba: Heuwel van Duiwe, 1968
  • The Jackals, 1967
  • The Cape Town Affair, 1967
  • African Gold, 1965
  • Seven Against the Sun, 1964
  • Kom saam vanaand!, 1949

As regisseur:

  • Alles sal Regkom!, 1951
  • Hier’s Ons Weer!, 1950

As produksiebestuurder:

  • Killer Force, 1976
You May Also Like