| From | South Africa |
| Gender | male |
Hyman Kirstein is/was ‘n Suid-Afrikaanse vervaardiger en regisseur van rolprente. Hy het in 1978 ‘n erepenning vir rolprentkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. Hy was onder andere die vervaardiger van die eerste Afrikaanse musiekblyspel, Kom saam vanaand!, wat in 1949 vrygestel is.
Filmografie
As vervaardiger:
- Pressure Burst, 1971
- Satan’s Harvest, 1970
- Stadig oor die Klippe, 1969
- Majuba: Heuwel van Duiwe, 1968
- The Jackals, 1967
- The Cape Town Affair, 1967
- African Gold, 1965
- Seven Against the Sun, 1964
- Kom saam vanaand!, 1949
As regisseur:
- Alles sal Regkom!, 1951
- Hier’s Ons Weer!, 1950
As produksiebestuurder:
- Killer Force, 1976