Hoofweg 83, Bredasdorp, South Africa

Hoofweg 83 is in die pragtige kusdorpie, Struisbaai geleë.
Dit is stapafstand van die prentjiemooi hawe, strand en winkels en dit is ook naby die vernaamste swemstrand in die dorp.

Address:

Hoofweg 83

83 Hoofweg, Struis Bay, 7285, South Africa,
Bredasdorp,

South Africa

You May Also Like