| Intro | South African actor |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | male |
Henk Pretorius is ‘n Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, vervaardiger en regisseur. Pretorius is veral bekend vir rolprente soos Bakgat! (2008) en Leading Lady (2014). Hy het in Maart 2014 twee SAFTA-nominasies ontvang: een as beste regisseur en een as medeskrywer van die rolprent, Fanie Fourie’s Lobola.