H.O. de Villiers’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African rugby union player
Is Athlete
Rugby union player
From South Africa
Type Sports
Birth

1 January 1945, Johannesburg

Age 76 years

H.O. de Villiers (1945 – ) is ‘n oud-Springbokrugbyspeler.

Rugby loopbaan

In 1965 speel hy vir die Universiteit van Kaapstad se eerste XV. In Junie van daardie jaar haal hy die Westelike Provinsiespan. In 1967 word hy die eerste keer vir die Springbokke gekies teen die Franse en speel in al vier toetse. Weens beserings speel hy nie in 1968 teen die Britse Leeus nie, maar wel teen die Franse. Hy toer saam met die Springbokke op die 1969/70 betogertoer na die Britse Eilande. Weens beserings het hy ook nie teen die 1970 All Blacks uitgedraf nie, wat sy internasionale loopbaan beëindig het.

Bron

  • 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9

Eksterne skakels

  • H.O. de Villiers by www.genslin.us/bokke
You May Also Like