| Intro | Actor, director, producer |
| Is | Writer |
| From | South Africa |
| Type | Literature |
| Gender | male |
| Birth |
21 March 1942 |
| Age | 78 years |
| Star sign | Aries |
Franz Marx (gebore 21 Maart 1942) is ‘n Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger.
Regisseur
Marx was die regisseur van die volgende rolprente:
- Die Prince van Pretoria, 1993
- Geel Trui vir ‘n Wenner, 1983
- Netnou hoor die kinders, 1977
Vervaardiger
Van die rolprente en TV-reekse wat Marx vervaardig het:
- Pasgetroud, rolprent
- Egoli: Plek van Goud, TV-reeks op M-Net.
- Egoli (Afrikaners is plesierig), rolprent
- Verskeie ander
Verwysings
Eksterne skakels
- Franz Marx in die Internet-rolprentdatabasis