| Intro | South African musician |
| Is | Musician |
| From | South Africa |
| Type | Music |
| Gender | male |
| Birth |
Bloemfontein, South Africa |
Du Preez Stoltz is ‘n Afrikaanse sanger wat geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Hy Leef In My is in 2010 deur SELECT-musiek vrygestel. Hy is ook deel van die musiekgroep SA se Eie Drie Tenore saam met Phillip Kotze en Chris Coetzer (in Jannie Moolman se plek).
Du Preez het in 1996 aan Hoërskool Welkom Gimnasium gematrikuleer en daarna die graad B.Soc.Sc aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy het aanvanklik begin om teologie te studeer, maar het later na sielkunde oorgeskakel.
Hy is in Desember 2008 met Nadia getroud. Hulle het twee dogtertjies.
Diskografie
- Hy Leef In My, 2010 SELECT
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Verwysings
Eksterne skakels
- Du Preez Stoltz-produksies se webwerf
- Vader Vat My Hand op YouTube