| Intro | South african actor |
| Is |
Actor Film producer Film director |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | male |
Diony Kempen is ‘n Suid-Afrikaanse rolprentregisseur, -vervaardiger en draaiboekskrywer.
Filmografie
As draaiboekskrywer:
- ’n Saak van geloof, 2011
- Snare (dokumentêr) (medeskrywer)
- Meisie, 2007
As regisseur:
- ’n Saak van geloof, 2011
- Snare, 2011
- 100 meter Leeuloop, 2013
As vervaardiger:
- Jakhalsdans (mede-vervaardiger), 2010
- Meisie (vervaardiger), 2007