| Intro | South African actor |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | male |
| Birth |
Upington, ǁKhara Hais Local Municipality, ZF Mgcawu District Municipality, South Africa |
Dawid Minnaar is ‘n Afrikaanse akteur, deesdae bekend as dr. Franz Basson van die KykNET-sepie, Binnelanders.
Minnaar is in Upington in die Noord-Kaap gebore, maar het grootgeword op ‘n karakoelplaas in die suid-westelike streek van Namibië, naby Helmeringhausen op. Na ‘n jaar van verpligte militêre diens studeer hy drama aan die universiteite van Stellenbosch en Kaapstad. In 1981 begin hy sy professionele loopbaan as akteur deur by die uitvoerende kunsteraad van Suidwes-Afrika aan te sluit.
Verwysings
Eksterne skakels
- Dawid Minnaar in die Internet-rolprentdatabasis
- Lys van rolle wat Minnaar al vertolk het