Cobus Visser’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African actor
Was Actor
From South Africa
Type Film, TV, Stage & Radio
Gender male
Birth

2 April 1949

Death

28 October 2019
(aged 70 years)

Star sign Aries

Cobus Visser (2 April 1949 – 28 Oktober 2019) was ‘n Suid-Afrikaanse teater-, televisie-, en rolprentakteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fiela se kind (1988), Hond se dinges (2009), en Susanna van Biljon (2010). Hy sterf op 28 Oktober 2019 in die ouderdom van 70 aan hartversaking.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Cobus Visser in die Internet-rolprentdatabasis
You May Also Like