| Intro | South African politician |
| Is | Politician |
| From | South Africa |
| Type | Politics |
| Gender | female |
Claire Emary (née Gainsford Claire Carol) was die leier van die Keep It Straight and Simple Party (KISS) wat onsuksesvol aan drie Suid-Afrikaanse nasionale verkiesings deelgeneem het. Sy het aangedui dat sy ook weer aan die verkiesing van 7 Mei 2014 gaan deelneem.