Chris Schoeman’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African writer
Is Writer 
From South Africa 
Type Literature 
Gender male
Birth 12 December 1948, Somerset East, South Africa
Age: 71 years
Star sign Sagittarius

Chris Schoeman (gebore op 12 Desember 1948 in Somerset-Oos) is ‘n Suid-Afrikaanse en Afrikaanse skrywer.

Schoeman het meestersgrade behaal in geskiedenis aan die Universiteit van Port Elizabeth en die Colorado-staatsuniversiteit, Fort Collins, Verenigde State

Hy is ‘n geskiedkundige en joernalis, en is die skrywer en mede-skrywer van verskeie boeke, soos onder meer Boerseun, Broers in die stryd, Engele in die Vreemde, “Churchill’s South Africa”, “The Historical Karoo” en “The Somme Chronicles”.

Sy boek oor die lewe van die broer van Vincent van Gogh, Cornelis van Gogh getitel Die onbekende Van Gogh – die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika is deur Naòmi Morgan (Doctorat ès lettres, Université de Genève), hoof van die Afdeling Frans aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), op Litnet geresenseer.

Chris Schoeman is ook die skrywer van Vegter en Balling – Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz – (2013) wat uitgegee word deur Tafelberg.

Sy nuutste titel is Rebel: die lewe van kommandant Hans Lötter, 1873-1901, wat deur Protea Boekhuis uitgegee word.

Verwysings

You May Also Like