| Intro | South African actor | ||
| Is | Actor | ||
| From | South Africa | ||
| Type | Film, TV, Stage & Radio | ||
| Gender | male | ||
| Birth | 1984, Bloemfontein, South Africa | ||
| Age: | 36 years | ||
| Family |
|
Carel Nel (gebore 1984 in Bloemfontein) is ‘n Suid-Afrikaanse akteur. Nadat Nel matrikuleer het aan Grey-kollege in Bloemfontein, het hy BA Drama studeer aan die Universiteit van die Vrystaat. Ná sy studies verhuis hy na Kaapstad om sy loopbaan voort te sit.
Film
- Gaia; vertolk die rol van Barend; in verfilming (2021)
- The Last Days of American Crime; vertolk die rol van Tweeker (2020)
- Commando; kort film; vertolk die rol van Neville (2015)
- Rage; vertolk die rol van Albert (2020)
- Oedipus: Die Musical; kort film (2019)
- Dominee Tienie; vertolk die rol van Sparky Jordaan (2018)
- Hartstog; vertolk die rol van Prof. Chris Barnard (2017)
- Ek Het Jou Gemaak; kort film; vertolk die rol van Andries (2017)
- Slaaf; kort film; vertolk die rol van Gregory Pietersen (2017)
- Hum; kort film; vertolk die rol van Thomas (2016)
- Shephards and Butchers; vertolk die rol van Karel Niemand (2016)
- The Endless River; vertolk die rol van Dannie Greyston (2015)
- Die Ontwaking; vertolk die rol van Tom Spottiswoorde (2015)
- Lazy Susan; kort film; vertolk die rol van Mr. Toast (2015)
- The Salvation; vertolk die rol van Stagecoach Whip (2014)
- Young Ones; vertolk die rol van die bandiet (2014)
- On/Off; kort film; vertolk die rol van die held (2013)
- Hoe duur was die suiker?; vertolk die rol van Von Beunekom (2013)
- Mandela: Long Walk to Freedom; vertolk die rol van ʼn polisieman (2013)
- Nothing about Nothing; kort film; vertolk die rol van Stan (2012)
- The Girl; vertolk die rol van Clapper Loader (2012)
- March the Second; kort film; vertolk die rol van Helmut (2007)
Televisie
- Raised by Wolves; vertolk die rol van Android (2020)
- Ekstra Medium; vertolk die rol van Dr. Rufus (2020)
- Vagrant Queen; vertolk die rol van Albert Lloyd (2020)
- Grant; vertolk die rol van Abraham Lincoln (2019)
- Deep State; vertolk die rol van die Barista (2019)
- Die Spreeus; vertolk die rol van Wynand (2019)
- Dwaalster; vertolk die rol van die boemelaar (2019)
- Welcome to Murdertown; vertolk die rol van Delbert Mills (2018)
- Fynskrif; vertolk die rol van Sam Cobain (2018)
- Blood Drive; vertolk die rol van Rasher (2017)
- Roots; vertolk die rol van Captain Davies (2016)
- Flight of the Storks; vertolk die rol van Frederick (2013)
Teater
- The Demon Bride; vertolk die rol van Raymond Estevz; regie: Louis Viljoen
- Die Fliek; vertolk die rol van Sam; regie: Nico Scheepers
- Koöperasie Stories; vertolk die rol van Genis; regie: Sandra Prinsloo
- Nagwandelaars; vertolk die rol van Pieter Oberholzer; regie: Gideon Lombard
- Liewe Heksie: Flower Power; vertolk die rol van Koning Rosekrans; regie: Lizz Meiring
- People are living there; vertolk die rol van Don; regie: André Odendaal
- The Garage Sale; vertolk die rol van Flip van Tonder; regie: Tara Notcutt
- Balbesit; vertolk die rol van die agste man; regie: Jaco Bouwer
- Slaaf; vertolk verskeie karakters; regie: Wessel Pretorius
- Nag van die Heinna; vertolk die rol van Dr. Gert Breytenbach; regie: Nico Luwes
- Tee; vertolk die rol van Basjan; regie: Phillip Rademeyer
- Die Kersieboord; vertolk die rol van Petya; regie: Sandra Temming
- Droom; vertolk die rol van Puck; regie: Christiaan Olwagen
- Tjop en Dop; vertolk die rol van Rooies; regie: Christiaan Olwagen
- Die Koggelaar; vertolk die rol van Daan; regie: Albert Maritz
- Deksels; vertolk die rol van die man; regie: Albert Maritz
- Heiland; vertolk die rol van Kreefman; regie: Rocco Pool
- Ebenezer Pennyknyper; vertolk die rol van die jong Eben; regie: Waldimar Schultz
- Other People’s Lives; vertolk die rol van Larry; regie: Sanjin Muftic
- Murderer; vertolk die rol van Norman Bartholomew; regie: Chris Weare
- The Verbalists; vertolk die rol van Max; regie: Louis Viljoen
- Die Rebellie van Lafras Verwey; vertolk die rol van Lafras Verwey; regie: Albert Maritz
- A Midsummer Night’s Dream; vertolk die rol van Flute; regie: Guy de Lancey
- Dream Brother; vertolk die rol van Nicholas; regie: Tara Notcutt
- Mephisto; vertolk die rol van Lorenz; regie: Chris Weare
- The Tent; vertolk die rol van die man; regie: Megan Furniss
- Deathwatch; vertolk die rol van Maurice; regie: Stephanie Brink
- Hegter; vertolk die rol van Dan; regie: Gerben Kamper
- Die Huweliksaansoek; vertolk die rol van Ivan Lomov; regie: Nico Luwes
- Die Begrafnis; vertolk die rol van Balthazar Tendon; regie: Nico Luwes
- Lewensreg; vertolk die rol van Sewes van Aarde; regie: Nico Luwes
- Wit; vertolk die rol van Mr. Bearing; regie: Gerben Kamper
- Bloeiende Lente; vertolk die rol van Moritz Stiefel; regie: Gerben Kamper
- Breinbliksem; vertolk die rol van Kerbs; regie: Thys Heydenrych
Toekennings
- ATKV-Mediaveertjie nominasie; Beste Akteur in Hum (2018)
- Silwerskerm-toekenning: Beste Akteur in Slaaf (2017)
- Klein Kaap Kort Film Fees; Beste Akteur in Hum (2017)
- Silwerskerm-toekenning; Beste Akteur in Hum (2016)
- 48 Uur Filmprojek; Beste Akteur vir The First Week (2016)
- Naledi-nominasie; Beste Ondersteunende Akteur vir People are Living There (2016)
- Broadway Suid-Afrika nominasie; Beste Ondersteunende Akteur; People are Living There (2015)
- Fleur du Cap-toekenning; Beste Akteur vir Die Rebellie van Lafras Verwey (2012)
- Sanlam-toekenning; Beste Akteur in Die Begrafnis (2008)
Persoonlike lewe
In 2019 is Nel met die aktrise, Cintaine Schutte, getroud. Die egpaar woon in Kaapstad.
Bronnelys
- https://www.imdb.com/name/nm3317649/
- https://s3-eu-west-1.amazonaws.com/content.portfoliopad.com/images/9446/699653/Bio/CV_Carel_Nel.pdf?AWSAccessKeyId=AKIAI7DDKYEH73YBC5NA&Expires=1586174017&Signature=JjJ7B1AmKShSUJM99YA43LD0YfI%3D
- https://www.netwerk24.com/Sarie/Bekendes/Ons-Praat-Met/akteur-carel-nel-van-hartchirurg-tot-hawelose-20180821#
- https://www.netwerk24.com/Sarie/Bruid/cintaine-en-carel-trou-tussen-die-wolke-20191103