C. de Bruyn’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African writer
Is Writer 
From South Africa 
Type Literature 

C. de Bruyn is die skrywersnaam van die Afrikaanse skrywer Engela Catharina Langenhoven (née Kool). Sy het hoofsaaklik liefdesverhale geskryf.

Lewe en werk

Engela Catharina Kool is die eerste baba wat op die dorpie Morgenzon in die Oos-Transvaal (tans Mpumalanga) gebore is. Sy gaan vanaf haar twaalfde jaar na die Hoërskool Ermelo, waar sy matrikuleer. Daarna studeer sy verder aan die Universiteit van Pretoria en die Pretoriase Normaalkollege. Ná kwalifikasie as onderwyser gee sy onderwys aan die Hoërskool Hoogenhout op Bethal. Op 29 Junie 1940 trou sy op Ermelo met Johan Christiaan Boshoff Langenhoven, ’n broerskind van die skrywer C.J. Langenhoven. Hulle het ’n seun, Philip Hendrik Morkel Langenhoven. Die egpaar vestig hulle toe op Hartenbos, waar sy baie tyd in die plaaslike ATKV-museum deurbring. Later verhuis hulle na Kroonstad, waar haar man timmerman en boukontrakteur is en ook ondervoorsitter van die Nasionale Party-tak op die dorp. Hier gee Engela lank onderwys aan die Spoorwegskooltjie.

Skryfwerk

Hoewel die uitgewers munt wou slaan uit haar aangetroude van, besluit sy om eerder onder ’n skuilnaam te skryf omdat sy voel dat haar werk glad nie in dieselfde asem as dié van haar aangetroude oom genoem kan word nie en te pretensieus sou wees. Haar roman, Doodgebore liefdesblomme, is een van sestien romans wat eervol vermeld is in die Liefdesroman-wedstryd wat in 1944 deur Afrikaanse Pers-Boekhandel uitgeskryf is.

Publikasies

Jaar Publikasies
1946 Doodgebore liefdesblomme

Verwysings

You May Also Like

Phillip Phillips’s biography, fact, career, awards, net worth & life story

American singer, Phillip Phillips has an estimated net worth of $3.5 million. Hails from Leesburg, Georgia, Phillips is the winner of the 11th season of American Idol. After the Top 13 performance night, Phillips was taken to a doctor for possible kidney stones. Phillips became the winner after a record breaking total vote count of 132 million in the finale on May 23, 2012 against Jessica Sanchez. Phillips worked at his family’s pawn shop before being selected to be an American Idol finalist. Phillips’ Dad Donnie Phillips had reportedly been considering selling the family pawn shop in Albany, Georgia for a while now, but the singer’s victory in the FOX singing competition clinched it: There’s now a big “For Sale” sign in front of the pawn shop. On the show, his performances were distinguished by the southern flavor and country western style of many of his song choices, although he demonstrated a diverse body of influences as well – these include artists like Stevie Wonder and genres like soul and jazz in addition to his country roots. At the end of the 11th season of American Idol, as per the usual practice, Phillips was placed up against Jessica Sanchez, and viewers were asked to vote for their favorite.
Read More