| Intro | South African soprano |
| Is | Soprano |
| From | Zimbabwe |
| Type | Music |
| Gender | female |
| Birth | 23 January 1948, Harare |
| Age: | 72 years |
Aviva Pelham (1948-) is ‘n Suid-Afrikaanse sopraan. Sy is op 23 Januarie 1948 in Harare, Zimbabwe gebore. Pelham sing ‘n verskeidenheid van musiek, insluitend: operas, musiekblyspele, operette, oratoria en kabarette. Sy het boeke vir blindes op band voorgelees en is by ander welsynswerk, soos die motorneuronsiekte-assosiasie betrokke.
Sy is onder andere bekend vir die opvoering van “Santa’s Story“, wat haar moeder, Santa Pelham se lewensverhaal beskryf. Haar moeder het van Nazi-Duitsland ontvlug en in die proses deur Spanje, Frankryk en uiteindelik na Zimbabwe gereis.
Diskografie
- Viva Aviva – A Selection of Favourite Songs, 2002
- Gershwin Cocktail – Aviva Pelham met Thomas Rajna, 2003
- Life is Beautiful – Duette
- Manuel and Aviva 2004
Verwysings
Eksterne skakels
- Aviva Pelham se amptelike webtuiste
- I feel pretty (Viva Aviva) op YouTube