Attie van der Colf’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African poet and writer
Was Poet
Writer
From South Africa
Type Literature
Gender male
Birth

1933

Death

10 June 2002
(aged 69 years)

Dr. Adriaan Petrus (Attie) van der Colf (1933 – Johannesburg, 10 Junie 2002) was ‘n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, onder meer van 1977 tot 1995, toe hy sy emeritaat aanvaar het, verbonde aan die NG gemeente Linden, en ‘n digter verantwoordelik vir 126 omrymings in die Liedboek van die Kerk.

Van der Colf was een van die grootste drie bydraers tot die Liedboek. Sy vars, eietydse berymings sluit verbeterings van ouer Afrikaanse tekste, nuwe Afrikaanse tekste vir bekende geestelike liedere in ander tale en nuwe oorspronklike Afrikaanse tekste in. Sy bekendste lied is waarskynlik die Afrikaanse weergawe van Amazing Grace.

Hy was getroud met Fesia en het vyf kinders en sewe kleinkinders gehad.

Bronne

  • Kerkmusiekman Attie van der Colff sterf skielik in Jhb, Beeld, 12 Junie 2002

Verwysings

You May Also Like