ATKV Klein-Kariba Holiday Resort, Bela-Bela, South Africa

Ware gasvryheid by die juweel van die BosveldSowat negentig minute van Johannesburg af, net buite Bela-Bela, sprankel ATKV-Klein-Kariba in een van die Waterberge se mooiste klowe.
‘n Verskeidenheid aktiwiteite, ontspanningsgeriewe en fasiliteite soos ‘n restaurant, kitskosafdeling en ‘n goed toegeruste winkel verseker dat gaste nie een ongerieflike oomblik beleef nie.
Boonop is Klein-Kariba geleë op die Bosveld-toeristeroete en die ideale basis vir verskillende dagtoere.
Of kom maak jou droomtroue waar met ‘n bostroue in ons eie klipkapel by ‘n betowerende waterval.
ATKV-Klein-Kariba – ware gasvryheid by die juweel van die Bosveld!

Address:

ATKV Klein-Kariba Holiday Resort

R101, Bela-Bela, 0480, South Africa,
Bela-Bela,

South Africa

You May Also Like