| Intro | South African actress |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | female |
| Birth | 8 March 1948 |
| Age: | 72 years |
| Star sign | Pisces |
Annelize van der Ryst (geb. 8 Maart 1948) is ‘n Suid-Afrikaanse akteur. Sy is veral bekend vir haar rol as Matrone in die Afrikaanse sepie 7de Laan.
Sy is aangeneem en haar geboortema se van was Hattingh. Sy gradueer in 2004 in Bybelinterpretasie aan die Universiteit Stellenbosch. In 2010 ontvang sy ‘n honneursgraad in Nabye Oosterse Studies van Unisa.