| Intro | South African actress |
| A.K.A. | Annelisa Dora Deborah Weiland |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Birth | Sea Point, South Africa |
Annelisa Dora Deborah Weiland is ‘n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol as Hilda van Zyl in die Afrikaanse sepie 7de Laan.
Verwysings
Eksterne skakels
- Annelisa Weiland in die Internet-rolprentdatabasis