Annake de Villiers’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro South African musician
Was Musician
From South Africa

Type Music
Gender female
Birth

1975, Bloemfontein, Mangaung Metropolitan Municipality, Free State, South Africa

Death

24 April 2012, Steynsrus, Moqhaka Local Municipality, Fezile Dabi District Municipality, South Africa
(aged 37 years)

Annake de Villiers (19 Junie 1975 – 24 April 2012) was ‘n veelsydige Suid-Afrikaanse violis. Sy het solo-uitvoerings aangebied en saam met verskeie simfonieorkeste opgetree. Sy het ook saam met talle kunstenaars, waaronder Lize Beekman, Rocco de Villiers, Coenie de Villiers en die pianis Janine Neethling opgetree.

De Villiers het in 1993 aan die Hoërskool Sentraal gematrikuleer. In 1996 ontvang sy haar B.A.-musiekgraad aan Kovsies, waarna sy haar professionele loopbaan by die destydse TRUK-orkes begin het.

Sy is drie keer genooi om vir die prins van Djedda in die Seychelle op te tree. In 2004 het sy saam met die Amerikaanse popsanger Josh Groban tydens sy plaaslike toer opgetree.

De Villiers was die eks-vrou van die operasanger Jannie Moolman. Hulle het hul planne om te skei in 2010 aangekondig.

De Villiers het haarself op haar pa se plaas Bankpan naby Steynsrus in die kop geskiet. Sy was alleen saam met Lize Beekman tuis. Die rewolwer, ‘n .38-Special, het aan haar pa behoort.

Eksterne skakels

  • Annake de Villiers op YouTube

Verwysings

You May Also Like