| Intro | South African actress |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | female |
Annette Engelbrecht is ’n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar karakter Maggie van Tonder in die SAUK-komedie Orkney Snork Nie en as Meraai in die TV-reeks, Mattewis en Meraai.