Andrew Thompson’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African actor
Was Actor 
From South Africa 
Type Film, TV, Stage & Radio 
Gender male
Birth 1986
Death 9 March 2012
(aged 26 years)

Andrew Thompson was ‘n Afrikaanse akteur wat bekend was vir sy rolle as Theunis van Rooyen in Molly en Wors, J.P. Venter in kykNET se Hart van Staal. Hy het ook die rol van Fanie ‘Skêr’ Vorster in die fliek, Bakgat! vertolk.

Thompson voltooi sy hoërskoolloopbaan aan die Hoërskool Linden (waar hy in 2004 gematrikuleer het). Hy woon vir sewe jaar dramaklasse by Louise van Niekerk by. In 2006 studeer hy B.A. Drama by die Tshwane-Universiteit van Tegnologie.

Sy vriendin het op 9 Maart 2012 op sy lyk in sy woonstel afgekom nadat hy selfmoord gepleeg het.

Verwysings

You May Also Like